ABOUT KAROOWATERS FARM AND FEED
MEER OOR KAROOWATERS PLAAS EN VOERE
Karoowaters is an irrigation farm where the Le Roux Family farm mainly lucerne, maize, Wagyu cattle and sheep. The Le Roux Family has experience in irrigation farming for generations. JP le Roux, the founder of Karoowaters animal feeds, is still highly active in the business and his experience is rated extremely high in both farming and the manufacturing side of the business.
The Le Roux Family practice precision farming methods that make the
produce of the farm of extremely high quality.
The decision to make animal feed from the farms produce was genius,
​
Karoowaters Veevoere is n familie besigheid wat op die die Visrivier gelee is op die plaas Karoowaters in Mortimer naby Cradock. Karoowaters is n besproeings plaas waar die Le Roux’s hoofsaaklik met lusern, mielies, Wagyu en skaap boer. Die Le Roux familie se ervaring met besproeiingsplaas en boerdery kom al vir generasies. JP le Roux, wat Karoowaters voere begin het, is nog steeds baie betrokke by die besigheid en sy ondervinding word baie hoog aan geskryf in die boerdery en in die vervaardigings kant.
​
Die Le Roux familie pas presisie boerdery toe wat die plaas se produk van hoe gehalte maak.
Dit was n baie goeie plan om van die plaas se produk veevoer te maak want dit gee die voere goeie naspeurbaarheid.
​