top of page

Our Products

Definition of Karoowaters feed pellets:

Is the extruding of roughage and cereals to get a product that is a well-balanced diet for the animal, more palatable, much more tastier with less volume, easier to handle and cheaper to transport.

Dis die verpilling van ruvoer en grane om n produk te kry wat n goed gebalanseerde dieet vir diere is, meer verteerbaar, baie meer smaaklik met minder volume, makliker om te hanteer en goedkoper om te vervoer.

Advantages of lucerne pellets / Voordele van lusern pille

  1. The heat in the process of pelletizing of the product breaks down the starch which make the product more digestible. / Gedurende die paletiserings proses verhit die produk wat dan die stysels afbreek en dan die produk meer verteerbaar maak.

  2. The pelletizing process ensure that all the ingredients are equally spread in the final product that will ensure a balanced diet / Die verpillings proses verseker dat al die bestanddele eweredig versprei word in die finale produk wat dan sal verseker dat die dier ‘n gebalanseerde diet inneem.

  3. Feed is very convenient to handle in pellet form / Voer is baie gemaklik om te hanteer in pilvorm.

  4. Easy to use in self feeders and on hard surfaces / Maklik om in selfvoerder te gooi en ook op harde oppervlaktes.

  5. No wasted feed when the pellets are handled or transported / Geen vermorsing van voer as die korrels hanteer of vervoer word nie. 

  6. No waste in feed when the animals are fed / Geen vermorsing van voer wanneer die diere gevoer word.

  7. No waste in feed when the animals eat the feed.  Pellets can have up to 30% less waste in feed / Geen vermorsing van voer as die diere eet.  Korrels kan tot 30% vermorsing van voer te weeg bring.

  8. Feed in pellet form has much more taste.  Much less feed gets left behind in the troughs / Voer is baie meer smaaklik in pil vorm.  Baie minder voer word in die bakke agter gelaat.

  9. Animals eat all the roughage which will ensure a balanced intake  / Diere eet al die ruvoer wat dan ook n gebalanseerde dieet verseker.

  10. Pellets are much easier and faster to digest and can show an improvement of up to 14% in the digestion of pellets / Korrels is baie makliker en vinniger om te verteer.  ‘n Verbetering van tot 14% in die vertering van voer is moontlik.

  11. The pelletizing process makes the volume of the feed less and this will ensure that we can get more of the product in trucks which means less transport cost. / Die pelletiserings proses maak dat die volume van die voer baie minder is dit maak dat ons meer voer op die trokke kry wat dan die vervoer koste op die veevoer verminder.

  12. Pellets have much less dust which mean much less lung diseases. / Korrels het baie minder stof wat baie minder long siektes beteken.

  13. Feeds shelf life is much longer in pellet form. / Voer se raklewe is baie langer in korrelvorm.

Complete Sheep

Finisher 1 Pellet / Volledige Skaapafrond 1 Korrel.

Karoowaters SkaapAfrond.jpg

Complete Finisher 1  are made from Karoowaters high quality lucerne and maize. The balance between lucerne and maize will insure sufficient intake without any risk on nutrition disorders.

Volledige afrond 1  word van Karoowaters se hoe kwaliteit lusern en mielies gemaak. Die balans tussen lusern en mielies verseker voldoende inname sonder enige risiko van voedingssteurnisse.

Ingredients / Bestanddele: Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel.

 

*Contains a high percentage of lucerne that will ensure a high-quality product that is safe to feed ruminants  / Bevat ‘n hoe persentasie lusern wat verseker dat dit n hoe kwaliteit korrel is wat met veiligheid aan enige herkouer gevoer kan word.

*This product can be fed on an adlib base. / Die produk kan as ‘n volvoer basis gevoer word.

* This is the ideal product to feed when farmers want to introduce ruminants to a feedlot. / Dis die ideale produk om vir herkouers te voer in die begin fase op voerkraal.

* The product also contains 13% protein which make this product ideal to feed in times when graine are scares. / Die proteien inhoud van 13% maak die produk ideal om as n aanvulling ten tye van voeding skaarste.

*No medicine and free from any growth stimulants and antibiotics / Geen medisyne en vry van enige groeistimilante en antibiotikas.

Lactating Pellets

Lactating ewe pellets

Ooi lam hokkie korrels

Karoowaters Ooi.jpg

 

Karoowaters lactating ewes’ pellets is specially formulated for lactating ewes / Karoowaters hokkie ooi korrels is spesiaal geformuleer vir lakterende ooie. 

This is a complete feed pellet ideal for ewes with lambs in the safe feedlot environment, like under roof or in house or kraals. No other feed is required /  Hierdie is n volledige voerkorrel ideal vir ooie in die veilige voerkraal omgewing, soos onder dak of binneshuis of krale.  Geen ander voer is nodig nie. 

Ingredients. / Bestanddele: Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix. / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel.

Karoowaters Lactaing ewes’ will help the ewes with good health and abundance of milk to look after her lamb or lambs. / Karoowaters lam hokkie ooi korrel sal help om die ooie gesond te hou en ook baie melk te produseer.

Sheep, Creep, Feed 

Sheep, Creep, feed pellets

Skaapkruipvoer korrels

Karoowaters Peach.jpg

Karoowaters creep feed pellets are an especially important product to get young animals in there productive phasefast. / Karoowaters kruipvoer korrel is n baie belangrike produk om jong diere vinnig in hulle produktiewe stadium te kry.

This is a very highly nutritious product with different protein sources that is especially important for the development of young animals. / Hierdie produk is baie hoog in voedingdwaardes met verskillende bronne van proteiene wat spesiaal belangrik is vir die ontwikkeling van jong diere.

Ingredients. / Bestanddele: Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix. / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel

We recommend that farmers have this feed available at an early stage after birth even if they do not have the ability to eat yet. This is to get them at ease with the feed available and get them to start to take Karoowaters Creep Feed Pellets as soon as they choose to / Ons beveel aan dat die voer so gou moontlik beskikbaar gestel word aan baie jong diere al kan hulle nog nie eet nie. Dis om hulle gerus te stel met die voer beskikbaar en op hulle eie tyd Karoowaters kruipvoer korrels te begin eet.

It is also important to have this product available in a non-competitive area like creep feed cages or feeders where the elder animals cannot interfere or compete with the lambs with food. / Dis ook baie belangrik om die produk beskikbaar te maak aan jong diere in ‘n nie kompeterende area soos kruiphokke of voerders waar die ouer diere nie met die jong diere pla of kompeteer vir voer nie.

It is also important to feed this product in a in house or under roof or feedlot environment as well. When the ewes receive Karoowaters lactating ewe pallet lambs should get creep feed as well. / Dis baie belangrik om die voer te voer in n hokkie of voerkraal omgewing ook. Wanneer die ooi Karoowaters se hokkie ooi pil kry, moet lam ook kruipvoer  kry.

Complete Sheep

Finisher 2 Pellet / Volledige Skaapafrond 2 Korrel.

Karoowaters SkaapAfrond2.jpg

Complete sheep finisher 2 Pellet is a complete feedlot feed / Volledige Skaapafrond 2 Korrel is n volledige voerkraal voer.

This product was developed and formulated by the best feeding experts with lucerne and maize as the main raw material. / Die produk was ontwikkel deur die beste voedingkundiges met lusern en mielies as hoof grondstof.

Ingredients. / Bestanddele: Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix. / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel.

Note that animals must be adapted with Karoowaters Complete Finisher 1 Pellet (7 to 10 days) before you start to feed Karoowaters Complete Finisher 2 Pellets / Let wel dat diere eers aangepas moet wees met

Karoowaters Volledige Afrond 1 Korrel (7 tot 10 dae) voordat u Karoowaters Volledige Afrond 2 Korrels voer. 

Ram Lam en Ooi

Ram, lam en ooi pellets

Ram, Lam en Ooi korrels

Karoowaters Groen.jpg

Ingredients. / Bestanddele:  Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix. / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel.

Karoowaters Complete Game Pellet is suitable for grass eating game as well as browsers. / Karoowaters wilds korrels is geskik vir grasvreters en blaarvreters.

Karoowaters game pellets is urea free which make this product safe to feed in extensive and intensive game farms and game camps. / Karoowaters wildskorrels is ureumvry wat die produk veilig maak in ekstensiewe en intensiewe wildplase en wildskampe.

Game will start eating Karoowaters game pellets very quickly because we use luzern and maize which is raw material that game is use to / Wild is gewoond aan lusern en mielies wat as hoof bestanddele gebruik word in Karoowaters wildskorrels wat beteken dat wild baie vining die produk begin eet.

Game 

Wildskorrels 12%

Game Pellets 12%

Karoowaters Geel.jpg

Karoowaters Complete Game Pellet is suitable for grass eating game as well as browsers. / Karoowaters wilds korrels is geskik vir grasvreters en blaarvreters.

Karoowaters game pellets is urea free which make this product safe to feed in extensive and intensive game farms and game camps. / Karoowaters wildskorrels is ureumvry wat die produk veilig maak in ekstensiewe en intensiewe wildplase en wildskampe.

Ingredients. / Bestanddele:  Roughage and grain products, sugar by products, plant protein sources, minerals, and trace mineral vitamin premix. / Ruvoer en graan produkte, suiker byprodukte, plant proteien produkte, en spoorminerale vitamiene voormengsel.

Game will start eating Karoowaters game pellets very quickly because we use luzern and maize which is raw material that game is use to / Wild is gewoond aan lusern en mielies wat as hoof bestanddele gebruik word in Karoowaters wildskorrels wat beteken dat wild baie vining die produk begin eet.

bottom of page